Eenstopinligting: vir die leerders, deur die leerders.

For the learners. By the learners. This is your first stop for any information regarding Midstream College.

Latest News
Nuusflitse

  • Revuegroepe neem vele verhoë op horings

    Revuegroepe neem vele verhoë op horings

    The Healing Power of Hope was the theme of the Revolution revue group. There is a Japanese tradition where, when a bowl has been broken, they repair it using gold or silver.  The bowl is […]

  • [GALLERY] – Prestige-prysuitdeling: Excellentia-toekennings

    [GALLERY] – Prestige-prysuitdeling: Excellentia-toekennings



  • Eureka! Eksamenwenke!

    Eureka! Eksamenwenke!

    Eksamen is die laaste woord wat ons wil hoor en beslis die laaste gedagte waarmee ons opgeskeep wil sit.  Leerders is in ‘n panarie: waar begin ek leer of hoe leer ek? Moet nie bekommer […]

  • Odyssey 2018

    Odyssey 2018

    “Down, down, down falls Alice through the Rabbit hole, leaving far above her the real world, and so, starts her nonsensical underground adventure! Through her conversations with the strange creatures, and the peculiar situations that […]

  • Die droomspan van 2019

    Die droomspan van 2019

    Ons het vir die nuwe hoofleiers van 2019 gestem, maar weet ons regtig wie hulle is? Ons het vir Tishca en Jano n paar vrae gevra om hulle beter te leer ken. Tishca Is jy […]

Hello world

 

Christine Maree

Welcome, everyone, to the first ever Midstream Gazette on its own website! We are currently in a very electronic era and now our Gazette can be part of the digital world!

I am Christine Maree, the new editor of the Gazette. It’s a great honour for me to have been chosen for this job. I am very excited about the journey and I can reassure you that I will get the job done. I am also looking forward to working with all my fellow journalists and editorial team. I’m excited about the get-up-and-go attitudes that they all have and can’t wait to see what exhilarating ideas will come forth.

My visie vir die Gazette is dat joernalistiek eerlik en akkuraat sal wees. Ons koerant moet ‘n spogstuk van sinvolle, aktuele artikels wees. Mag die hoë standaarde van die vorige jare ten alle tye nagevolg word! Vernuwing is deel van ons bestaan, daarom is ek nie bang om sekere aspekte te verander nie. Nuwe konsepte en idees maak my altyd opgewonde. Tog wil ek noem dat ek glo die sukses van ons Gazette lê in die feit dat ons beriggewing “oor die mense, vir die mense!” doen.

Ek hoop dat julle almal hierdie uitgawe ten volle sal geniet en die nuwe elektroniese platform waarop ons werk, sal omhels. Lekker lees!

‘n Afskeidsboodskap uit die redakteur se pen

 

Meagan de Lange

2018 was ‘n jaar van hoë hoogtes vir Midstream College! Ons het begin met die verwelkoming van die grootse graad 8-groep nog, tot die Polar Bear swem waaraan 87 leerders en onderwysers deelgeneem het. Wow, wat ‘n jaar!

As I bid farewell to Midstream College, I would like to use this opportunity to express my gratitude and thankfulness. I’ve had the best years of my life here from the grade 8 concert all the way through to the majestic matric farewell. These are all fond memories that I’ll keep close to my heart.

To the matrics of 2018, we did it, we survived high school. I’m still in disbelief myself; it feels like just yesterday we were all dressed as sheep and cutting grass on the field, barking at trees and waiting for them to bark back.

Meeste van ons het almal as haasbek graad 1-leerders hier by Midstream opgedaag, ons het almal saam gegroei deur die mooi weer en onweer. Realiteit begin nou insink dat ons nie almal volgende jaar meer by mekaar gaan wees nie, maar ek is seker dat elke liewe een van die matrieks die vrugte van die afgelope 12 jaar se vorming in Midstream College sal pluk.

Class of 2018, it’s time to go out into the “real world” and leave everything we’ve known behind. We start a whole new and exciting chapter of our lives next year.

Thank you to each and every person that made the Gazette of 2018 a success – from the teachers to all the contributors – you were a dream team!

Aan ons nuwe redakteur, Christine Maree, baie sterkte vir volgende jaar, gaan groot. Mag jy en die span nuwe hoogtes bereik en elke oomblik geniet.  Ek gaan julle mis.

Live long and prosper Midstream!

Carpe Diem!